Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Blue Horizon Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Blue Horizon Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10 resensies.

Blue Horizon Bay

Ocean Song

"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Baie rustige en pragtige dorpie met ongerepte natuur."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Absoluut hemels as jy wil wegkom van stad en lawaai. Pragtige omgewing."

Blue Horizon Bay

The Light House

"Pragtig en veilig."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Lekker rustig en mooi."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Lieflike, rustige plek. "

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Dis die perfekte plek vir vakansie."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"A very safe and clean area."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang