Verified Reviews
Benoni
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Benoni
Rated 4.2 out of 5 based on 15 reviews.
"As jy Benoni nie ken nie is dit baie maklik om vandaar na OR Tambo asook ander lughawens of stasies te reis en hulle bied vervoer teen 'n geringe koste aan. Selfs Boksburg is baie sentraal geleë. Daar is ook verskeie besienswaardighede in die omgewing beskikbaar veral as jy 'n besigheidsman of -vrou is dan kan jy omtrent net oorkant die pad stap en 'n potjie gholf gaan geniet."
"Twee baie oulike restaurante. Lemongrass en Victorias secret koffie winkel. Het darem opgemaak vir swak kamer."
"Goeie area, toegangsbeheer, maar enige iemand word toegelaat. Dus dink ek die area se sekuriteit help niks en is net 'n front."
"Nothing can actually change there. The only thing I would say is: Please don't drop the standard, keep it up!"