Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Belfast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Belfast

Rated 3.5 out of 5 based on 16 reviews.

Belfast

Arvore De Sombra

"Oulike dorpie, maar daar is nie veel besienswaardighede nie en paaie lyk baie sleg - vol slaggate."

Belfast

Woody's Place Guest House

"It's cold but the people are warm."

Belfast

Tus Nua Apartment

"Net jammer dat die paaie in 'n toestand is en die dorpie self is vuil a.g.v. geen dienste."

Belfast

Arvore De Sombra

"Die dorp en area bly mooi, maar die dorpsbestuur sal iets omtrent die slaggate in die paaie moet doen. Dit maak afbreek aan die dorp, maar ten spyte hiervan sal ek weer kom."

Belfast

Arvore De Sombra

"Dis nou nie 'n toerismebestemming nie maar wel meer bekostigbare verblyf as Dullstroom!"

Belfast

The Gables

"Vriendelike, gasvrye mense, maar die dorp en strate is vervalle en vuil."

Belfast

The Gables

"Belfast het met tyd agteruit gegaan. Dit is 'n deurgang na die noorde to en het baie verkeer op 'n daaglikse basis. As Belfast skoongemaak word en die strate herstel word, kan dit 'n toeriste-aantreklikheid word."

Belfast

Arvore De Sombra

"Ek het vir werk oorgebly, sal eerder op Dullstroom vir vakansie bly."

Belfast

The Gables

"Is 'n afgeleefde dorp en die strate is vol slaggate."

Belfast

Troutmere Guest House

"Nabygeleë vir dagbesoeke."

Belfast

Arvore De Sombra

"Baie verwaarloos as gevolg van swak plaaslike regering. Paaie is 'n nagmerrie."

Belfast

Arvore De Sombra

"All round satisfactory."

Belfast

Arvore De Sombra

"You need an off-road vehicle to travel the streets in town. Very limited on dinner options."

Belfast

Arvore De Sombra

"Belfast het baie aandag as dorp nodig. Strate ook sleg. Pragtige ou geboue is verwaarloos. Dit so lekker sentraal geleë. Ek dink met die nodige opknapping is dit 'n wonderlike oornagplek."

Belfast

Longview Ranch

"'n Baie oulike plekkie. Sou graag meer ontwikkeling en vooruitgang vir die dorpie wou sien. Dit is 'n monumentele dorpie met mens mensies."

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers