Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 605 reviews.
"Lekker vakansie dorp, met als wat jy nodig het om gemaklik te onspan."
"Die strand en promenade was elke dag skoon, en stappies vroeg in die oggende was veilig."
"Ballito is n uitstekende wegbreekplek, weens die kwaliteit van die beskikbare verblyf en die twee winkelsentrums. Daar is 'n verskeidenheid van lekker swemstrande en die voetpaadjie langs die see is tops."
"Restaurants around are very beautiful, especially Fiamma Grill restaurant, their food is very very delicious, especially breakfast. This restaurant is breathtaking and their staff is so helpful and very kind. Simbiosis spa is very very beautiful, we met two ladies, they were very nice to us on the 25th of June."
"Ons hou baie van Ballito: Promenade teen strand is 3 km lank. Twee swemstrande om van te kies. Daar is nooit 'n vertrapping van dagbesoekers nie. Naby genoeg aan Durban en natuurlik die lughawe. Oorgenoeg eetplekke en gimnasiums."
"Pragtige see, sonsopkoms, skoon strate, winkels baie naby en heerlik uiteetplekke."
"Always an awesome place to visit. Beautiful, serene, lots of restaurants and shops in close proximity."
"Ballito is 'n skoon kusdorpie met gemaklike toegang vir alle winkels tot inkopies ook. Strande en wandelpaaie is tops!"
"Alhoewel daar tye was sonder water het daar tenks gestaan vir mense en hulle het uit hul pad gegaan on Ballito is 'n ideale plek om te wees. Die skibootklub met visvang en dolfyn-uitstappies is 'n moet."
"Baie gerieflik en skoon. Naby aan groot sentrum. En verskeidenheid eetplekke om van te kies."