Zwartmodder
Beskrywing
Die kamer is smaakvol versier en het 'n privaat ingang. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad. Koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie word voorsien in die kamer. Dié kamer het 'n lieflike uitsig oor die rustige tuin en 'n patio met buite-meubels waar jy saans 'n skemerkelkie kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek nie.
Slegs Zwartmodder-gaste word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan een kamer 'n koningingrootte-bed en die ander 2 driekwartbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek nie.
Slegs Zwartmodder-gaste word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang