Zonnekus Guesthouse
Beskrywing
Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso), en 'n ontbyttoonbank met stoele. Lugversorging en 'n TV met stroomdienste kan in die eenheid geniet word. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n buite-area met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof induksiestoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso) en 'n ontbyttoonbank met stoele. Lugversorging en 'n TV met stromingsdienste kan in die eenheid geniet word. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n buite-area met braaigeriewe, etenstafel en buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n dubbel-yskas, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond met rooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso) en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n kinderbank vir 2, lugversorging en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n buite-area met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marais-straat 6, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang