Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoetvlei Wildlife Estate Glamping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetvlei Wildlife Estate, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zoetvlei Wildlife Estate Glamping bied 'n unieke glamping-ervaring by Zoetvlei Wildlife Farm met luukse tentverblyf in Paterson.

Die 48 stylvolle tente, gemeubileer met enkel- of koningingrootte-beddens, is ruim en volledig toegerus. Elke tent is individueel geleë en binne stapafstand van die ander en die buitedek. Gaste kan die natuurskoon en natuurlewe ten volle geniet, aangesien die tente nie toegemaak is nie. Gaste deel die ruimte met pragtige kameelperde, sebras en verskeie boksoorte soos koedoes, springbokke en blesbokke. Met geen roofdiere in die omgewing nie, is dit veilig om die plaas enige tyd van die dag te voet te verken.

Die akkommodasie sluit nie elektrisiteit in die tente in nie, maar die ruim gemeenskaplike ablusieblokke voorsien alles wat nodig is, insluitend storte, toilette, haardroërs, kragpunte en 'n gemaklike aantrekarea. Die buitelugkoffiestasie, volledig toegerus met 'n yskas, ketel en wasbak, voeg ekstra gerief by.

Met wit linne, sagte handdoeke, sonkrag-aangedrewe LED-ligte en 'n USB-laaipunt bied hierdie tentverblyf die perfekte balans tussen avontuur en gerief. Gaste sal saans met die flikkering van die sterre en ’n flitslig na hul tente terugkeer en soggens wakker word met die geluid van voëlgesang en asemrowende sonsopkomste.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Zoetvlei Wildlife Estate, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zoetvlei Wildlife Estate Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetvlei Wildlife Estate, Paterson, 6130, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06eddec3329aace252009dc010b1d463c6b05a8c2b42fadf3739438359aa8e92f8fdcc408452c78ef2b8bf9c30b044af7307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Zoetvlei Wildlife Estate Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.401896970007 25.986061713644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang