Zoe Bush Lodge
Beskrywing
Hierdei chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-bakdamer. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en daar is 'n stort in die badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort in die badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 12. Dit het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 'n kind en daat is 'n stort in die badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes. Dit het 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oop area het 'n enkelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 344, Grootvlei, Pretoria, 0120, Gauteng