Zimbali Lakes Boulevard Suites 145
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites 145, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 903R1 618 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suites 145 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op die Zimbali Lakes-landgoed in Ballito. Hierdie woonstel bied 'n rustige en gerieflike toevlugsoord en is perfek vir alleenreisigers of paartjies wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die oopplan-ontwerp het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n goed toegeruste slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Vir ekstra gerief is WiFi oral in die woonstel beskikbaar.
Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n moderne kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ook toegang geniet tot die landgoed se asemrowende swembad op die dak, perfek om te ontspan terwyl hulle die skilderagtige uitsigte geniet. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar om te kuier en buite te eet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien vir gemoedsrus.
Zimbali Lakes Boulevard Suites 145 is gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en die strand geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat die skoonheid van Ballito wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites 145, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zimbali Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites 145, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang