Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Boulevard Suites

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 28 Des 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 R1 034 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zimbali Boulevard Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal, wat pragtige uitsigte bied en is geskik vir sowel vakansie- as sakereisigers wat uit die stad wil ontsnap.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer spog met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan op warm somersdae by die swembad op die dak ontspan, en daar is ook dek en braaigeriewe in die swembadarea beskikbaar. WiFi-toegang word ook voorsien.

Boonop het hierdie woonstel 'n bekoorlike balkon. Die woonstel bied veilige onderdakparkeerplek vir gaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mpume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Boulevard Suites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 034
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 034
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ddb43a48b729e4f7923857d7515e7761f0592a7bca3dcec4bb40e8c717a8c647a0ef285b8f18a156189a997b3bec196703c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 033 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Albizia Drive Zimbali Boulevard Suite 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.555096420465 31.183241307736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang