Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zelda Game and Guest Farm

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zelda Game and Guest Farm bied gerieflik gemeubileerde kamers op Namibiese wildplaas en is sowat 92 km vanaf Gobabis geleë.

Die plaas bied gaste 'n keuse van lugversorgde kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of driekwartbeddens, of 'n kombinasie van dubbelbeddens en driekwartbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, en vir gerief word handdoeke voorsien.

Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en kamers 1 tot 4, wat in die hoofgebou geleë is, het WiFi-toegang. Neem asseblief kennis dat die kamers nie TV's het nie, en WiFi is ook beskikbaar by ontvangs en die kroegarea.

Die plaas bied ook kampeerplekke onder die bome wat met water toegerus is, asook elektrisiteit en braaigeriewe. Die staanplekke deel die gebruik van ablusiegeriewe met storte.

Gaste kan in die swembad afkoel en na 'n lang dag 'n drankie by die kroeg geniet. Die plaas bied staproetes en wildkykgeleenthede, en die inwonende Nharo Boesman-gesinne sal graag hul fassinerende erfenis en tradisionele kennis met gaste deel. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
2.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Zelda Game and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Omaheke Namibië
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrqJfk4ZZSeDt7lDpiX5HTEir4ITIp6p6Rd8U4kyFa2UGlnKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Off the B6 Plot 466 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.290046 19.818825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang