Owl's Haven Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R7 370 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Owl's Haven Moi Signature Luxury Home bied selfsorg-vakansieverblyf wat ideaal geleë is op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula is op 1600 hektaar Afrika-bosveld in die skaduwees van die Waterberge geleë en bied 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa.
Owl's Haven Moi Signature Luxury Home kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 5 lugversorgde en suite-slaapkamers met baddens en storte. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word. Twee van die kamers is op grondvlak aan beide vleuels van die huis geleë, terwyl die ander drie van die kamers op trappe is.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met alle toebehore, 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, en potte en panne. Die huis het 'n swembadkamer met 'n pooltafel en 'n TV met DStv.
Die onderdak-vermaakarea beskik oor ingeboude braaigeriewe. Boonop is daar 'n lapa met 'n vuurput, asook 'n swembad met 'n veiligheidsnet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Owl's Haven Moi Signature Luxury Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang