Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kloofhuis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stylvolle en rustige eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste en 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid is privaat en het 'n tuin wat omhein is en dus perfek vir troeteldiere is. Die braai buite is perfek vir die somer. Die plaas bied talle aktiwiteite of gaste kan net ontspan en die omgewing en plaasdiere geniet. Zandrivier is die hoogste, werkende plaas in die Wes-Kaap. Dit is ongeveer 1200 m bo seevlak en sien meeste winters sneeu. Gaste kan die 2000 hektaar-plaas te voet verken of die plaaspaaie en verskeie roetes met bergfietse aandurf. Spesiale reëlings kan getref word vir perdritte indien weerstoestande dit toelaat.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg met vars brood tydens aankoms, asook vuurmaakhout vir die braai en kaggel.

Huisreëls

Zandrivier voorsien hout en varsgebakte plaasbrood op versoek.

Elektrisiteit word voorsien en daar is selfoonontvangs. Ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie en Vodacom is 4G.

Zandrivier bied troeteldiervriendelike eenhede, slegs indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9237f702ecf2c13919075bea7c50e14a8cc11c4bcbb000081ac884c82098e95a74fa9171a664ea9839fece0999acbad6ea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 135 5 1 5 Zandrivier Farm Self-catering Accommodation R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.373062096506 21.329670437591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang