Zambezi King Fisher Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
- Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zambezi King Fisher Lodge skuil in 'n afgeleë area aan die oewer van die Zambezirivier in Namibië, wat dit die ideale bestemming maak vir visvang- en voëlkyk-entoesiaste of diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die lodge bied verblyf 'n verskeidenheid grasdakkamers om in gaste se behoeftes te voorsien. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers met óf bad- óf stortgeriewe. Elke kamer het handdoeke, 'n kas, 'n tafel met stoele en 'n patio.
Gaste kan heerlike maaltye of verfrissende drankies geniet by die restaurant en kroeg op die perseel wat oor die rivier uitkyk. 'n Houtdek huisves die swembad, wat gaste 'n welkome ruskans bied op warm dae. Boonop nooi 'n gemeenskaplike vuurput besoekers uit om onder die naghemel te ontspan.
Vir gaste wat wil uitstap, kan oornagbootvaarte op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
- Gaste dink Zambezi King Fisher Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang