Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenhoek Guest Farms

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groenhoek, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Groenhoek Guest Farms bied 3 pragtige selfsorg-hutte. Dié werkende plaas is 15 km vanaf Clarens geleë en is ideaal vir 'n gesinsvakansie, of vir gaste wat 'n rustige toevlugsoord in die bosveld soek.

Dié verblyf bestaan uit losstaande kothuise wat spog met pragtige uitsigte oor die berge en plaas. Elke kothuis kan óf 3 óf 4 gaste akkommodeer en is individueel ingerig en gemeubileer. Die hutte het elkeen 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke hut het 'n kombuis of kombuisie, 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, kaggel en TV. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en DStv.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en kinderspeelarea. Geniet staptogte om die plaas of gaan na een van die nasionale parke om in die Drakensberge te stap. Daar is koffiewinkels en restaurante om in die omgewing te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Glisson I
Saam met lewensmaat
5.0
Best experience. Our stay was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anneline D
Gesin met klein kinders
5.0
Het baie lekker gebly. Skoon, ruim, netjies. . Het baie lekker gebly. Skoon, ruim, netjies.
Des 2024
Roxanne H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was a lovely stay. The people involved were so helpful and friendly. The cabin was so cute and the views were beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Barend V
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional place. Groenhoek Guest Farm is perfectly situated should you wish not to stay in Clarens. Beautiful, scenic and peaceful br...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Trevor N
Gesin met tieners
5.0
Perfect, blissful, and welcoming. I travelled with my two daughters for a weekend getaway, expecting a very basic lodge because of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Zim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Groenhoek, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Groenhoek Guest Farms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groenhoek, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5851c7b6e767d85d220492cc616574fbe49a653274f642afdf8e517e11baa11a1297c4f56f9589703447d036121ace0f3e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 3) 67 5 1 5 Groenhoek Farm, R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.511004252703 28.539585030025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang