Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yardley Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R58, Yardley-plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Yardley Cottage is 'n knus selfsorgplaashuis vir 6 mense op 'n werkende beesplaas, 20 km vanaf Colesberg.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamers is toegerus met baddens en storte.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat oor die plaas en omgewing uitkyk, en saans kan gaste na die miljoene sterre kyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Claire M
Gesin met tieners
5.0
Adorable cottage! Everything about Yardley Cottage was a win!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wynand T
Gesin met tieners
5.0
Net 'n aand se oorslaap laat mens reeds voel jy is op vakansie! Wat 'n absolute juweel. Stil, afgeleë plek, maar naby genoeg aan die hoofroete dat dit...
Sien meer
Des 2024
Marjorie V
Gesin met tieners
4.8
Baie gerieflik. Baie lekker gebly, dankie!
Jan 2025
Johan Willem W
Gesin met klein kinders
4.8
Uitstekend. Ons sal definitief weer daar bly. Ons het dit alreeds vir familie en vriende aanbeveel.
Des 2024
Arno S
4.2
Mooi. Baie lekker gebly. Vriendelike omgewing en baie skoon en netjies.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R58, Yardley-plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Yardley Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R58, Yardley-plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb460815267942007ce834f3525abc70f138ee8b975ad6dbf6800f702759549d513e2d3339982a31a89e662bd29d5ac2fb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Off the R58 Yardley Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.764455040764 25.31242993367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang