Xanadu Guest House
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawrence-laan 18, Southpoort, 4230, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R800R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Xanadu Guest House bied gerieflike verblyf in Southport, Port Shepstone aan die Ooskus. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.
Gaste het 'n keuse tussen 3 aparte eenhede na gelang van hul behoeftes. Al die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers met storte, lugversorging, kombuisies en sitareas met TV's. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die eiendom bied gaste die gebruik van 'n plonspoel, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike eetarea en parkeerplek van die straat af. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, en Sea Park Beach is ongeveer 1,9 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lawrence-laan 18, Southpoort, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Xanadu Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawrence-laan 18, Southpoort, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang