Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wykeham

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 280 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alicia V
1 nag
5.0
Mrt 2025

1 aand in en uit. Goed georganiseerde verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrecia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect. We loved the stay we had over the weekend and would be back soon again. Hospitality was good. The cleanliness was also top tier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Dankie Elrecia, ons verwelkom julle graag terug.

Maryke K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Will go there again on business. Everything was clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suritha W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Awesome heerlik. Ons het baie lekker gebly. Alle inligting was vooraf deurgegee, so ons het presies geweet waar alles was en selfs die WiFi se password was vooraf verskaf. Ons was baie vriendelik deur Pieter ontvang en gehelp om in te settle. Die kamer was heerlik en het uitgeloop op die tuin en swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christina
Wykeham
Ons is baie bly julle het dit geniet!

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Gerieflik en net wat ons gesoek het. Baie aangenaam en gerieflik. Effektiewe kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Felicia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Wonderlik. Dit was baie lekker en rustig, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nelda M
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2025

Lekker. Alles was reg, dankie, geen probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Regtig elke oomlik die moeite werd, sal weer kom oor slaap. Was regtig baie aangenaam en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie-lee F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was a great experience, from the friendly staff and the calm environment. It was an awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklik en baie netjies. Baie lekker gebly, die slaapplek was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie Elsie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 280

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZjZmMTc2LTEzNzItNDU2YS1hODFiLWE4ZDczNmFhMDliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 280 5 1 5 168 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64651941464 19.435189962387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456