Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodside Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-rylaan 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Woodside Garden Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hogsback, in die Oos-Kaap. Hierdie eiendom het 'n formele tuin van 2 hektaar, wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende wat 'n rustige verblyf omring deur die natuur wil ervaar.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad en 'n wasbak en daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met rusbanke en ekstra sitplek. Daar is ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube.

Daar is 'n ruim stoep met buitemeubels en braaigeriewe, wat gaste in staat stel om hul maaltye saam te geniet met 'n uitsig oor die lieflike uitgestrekte tuin waar daar baie vrylopende hase is, asook talle swerms plaaslike voëlspesies.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Duané V
5.0
Peaceful, cozy and comfortable and an authentic Hogsback experience. If you're looking for the authentic Hogsback experience, this is i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Roseria L
Gesin met klein kinders
5.0
Good stay at Woodside Garden was amazing, no shortage of anything. Our stay at Woodside Garden was amazing, no shortage of anything. My...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lacea Charlotte L
5.0
Heerlike gesinstyd, cottage geleë in die mooiste tuin. Goeie waarde vir geld. Ons naweek by Woodside Garden Cottage was heerlik. Die cottage het alles...
Sien meer
Nov 2024
Judit B
Gesin met tieners
5.0
A dream of every garden-lover! 2 nights weekend stay with 3 kids just before the Hogsback Open Gardens. The huge garden was absolutely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lillian L
Gesin met klein kinders
5.0
Safe and peaceful. Amazing. It's suitable for families and individuals. The garden is breathtaking. I was travelling with my kids and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Woodside-rylaan 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Woodside Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-rylaan 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5943435a224e83a12fa274da469e02439dfc1b9011652acdd696b6f949fc278800949df7bb7cefb4671b201dd2b065938223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 29 Woodside Drive Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.598366635523 26.921556406221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang