Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wooden Spoon Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wooden Spoon Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Bethlehem. Die gastehuis vorm deel van 'n bekende restaurant, met dieselfde naam, wat in 1982 gestig is.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kameropsies om in gaste se behoeftes te voorsien, insluitend kamers wat geskik is vir 'n gesin. Die kamers is ingerig met gehaltebeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, TV, ketel, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste kan heerlike maaltye by die Wooden Restaurant geniet en word ook toegang tot gratis WiFi en parkeerplek naby die kamers gegun.

Die gastehuis is sentraal geleë naby die sakekern, skole, sportgronde en besienswaardighede in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sumia V
5.0
Die diens is puik en die kamers is altyd netjies en skoon, baie mooi. Dit is altyd lekker om by julle tuis te gaan.
Feb 2025
Johan M
5.0
Baie gemaklik. Baie lekker gebly. Die feit dat die restaurant op dieselfde perseël is, maak dit baie gemaklik. Ek persoonlik sou verkies het as daar '...
Sien meer
Jan 2025
Grant R
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Neat, clean and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Stafford M
Besigheidsreis
5.0
Tranquility. Very quiet and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jacques O
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf was great, sal vir seker weer gebruik as ek weer in Betlehem is. Sien sterre.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magnus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Wooden Spoon Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66ed34b817702a0204ddd7b251ca6021418b3761d2b3c733c9a2bff2b353e0e58d4df1406e56f853da8f0a5117f056cf1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 12 Church Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.234464237883 28.311390628735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang