Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolseley Watershed Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Van Der Stel Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wolseley Watershed Selfsorg is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Wolseley. Dit is 'n wonderlike tuisbasis vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie klein dorpie in die boonste Breederiviervallei.

Dié huis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed vir kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en wasbak en het 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die knus leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n vuurmaakplek, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, insluitend verskeie wyn- en vrugteplase.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 8 Van Der Stel Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolseley Watershed Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolseley Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Van Der Stel Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51c8acf20e55d7eee317b182d45c2da5f82de0d09d04675e58d98a22ea66ae203802ecfa362234388de22daeaec0d634162?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 8 Van Der Stel Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.4100061 19.2047527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang