Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witteberg Cottage is 'n moderne en luukse eenheid in Rosendal en bied gehalteverblyf vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek. Dit is binne maklike bereik van winkels en eetplekke.

Die ateljee-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed met kwaliteit linne, 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel vir die koue winteraande. Daar is ook onbeperkte en gratis WiFi vir gaste om te gebruik. Buite is daar braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n pragtige uitsig oor Kalkoenberg vanaf die beskutte patio buite.

Gaste het ook toegang tot 'n veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is op 'n groot eiendom wat 'n veiligheidsheining vir honde het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Shirley M
Saam met lewensmaat
5.0
Classy comfort. The cottage is exactly as depicted in the photographs. It is comfortable, clean and classy. The tiny kitchen area is in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Malinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Rusige, bekostigbare verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne wegbreek na 'n rustige klein dorpie, Rosendal.
Jan 2025
Craig B
Saam met lewensmaat
5.0
Serenity in comfort. Very well appointed. Tranquility, like being on a farm. The pool is a great asset.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Estelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Recharged for the new year. Very relaxing! Just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nthabiseng L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was nice; everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 180

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Witteberg Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6500585d88fcea27d1c4fdfbc6f92404038c8867b00637122b359e758bee74eb1d19106dfa27f57bbfc7d10027a5b5d93ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 486 Genl Fick Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507700061079 27.933825588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang