Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witmos Oxwagon Camp

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witmos Ossewakamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Witmos Oxwagon Camp bied 'n Afrika-buitelug-ervaring deur gaste te akkommodeer in gerestoureerde ossewaens wat 200 jaar terug dateer, geleë op 'n werkende plaas in die ruie heuwels van Witmoskloof, Somerset-Oos (KwaNojoli).

Daar is 7 van hierdie knus ossewaens wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke wa is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Alle gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. 'n Addisionele matras kan op versoek vir 'n kind gereël word.

Die hooflodge bied 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea met 'n klipkaggel en gemaklike sitplek. Sonkrag vir beligting en selfoonlaai is beskikbaar asook komplimentêre WiFi.

Die plaas bied aan gaste die geleentheid om bergfietsry, en voetslaan te gaan, asook wildkyk wat koedoes, springbokke, swartwitpense, blesbokke, bergrietbokke en duikers insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michael W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic oxwagon feel was there. It was exactly what is advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jan S
Gesin met tieners
5.0
Een aand kuier oppad terug vanaf die vakansie. Ons het heerlik gekuier. Die dam is heerlik vir afkoel. Die sterrehemel in die aand is pragtig.
Jan 2025
Leigh B
Saam met lewensmaat
5.0
Will visit again. Was die beste ondervinding. Rustig, pragtig en goed vir die siel.
Jan 2025
Eugene N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die baie unieke plek ten sterkste aanbeveel, 'n moet besoek. Uitstekende verblyf, laat mens verlang na die verlede, vriendelike ontvangs deur plaa...
Sien meer
Jul 2024
Mieke D
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful and memorable stay. We will be back! What a wonderful gem hidden away in the Karoo mountains. Beautifully curated accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Witmos Ossewakamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap
  • Gaste dink Witmos Oxwagon Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witmos Ossewakamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb4b4b3b3c81aced8af2ca9566540a362427d33b761b49c340030fa0fadae420b48efb6c1749f100e017a4b82cbd9f2cf25e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Witmos Oxwagoncamp Witmoskloof 5825 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.5422454 25.6710934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang