Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witgatboom Verblyf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransville-plaas, 40 km vanaf Hopetown, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witgatboom is geleë in 'n wildkamp op 'n werkende skaap- en wildplaas, in die hartjie van die Bo-Karoo tussen Hopetown, Orania en Strydenburg. 'n 40 km lange grondpad lei vanaf die N12 na die verblyf en 'n bakkie of 'n sportnutsvoertuig word aanbeveel.

Kom ervaar die pragtige sonsondergange, sterre, rustigheid en stilte van die natuur, en kan ook verskeie wildspesies op die plaas gewaar. Witgatboom Verblyf is ideaal vir 'n oornagplek of 'n naweekwegbreek.

Witgatboom is 'n selfsorghuis met slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Krag word deur sonkrag verskaf. Die sitarea het sitplek. Stapeldeure maak oop na 'n buite-area met 'n kaggel-braai-area.

Daar is 2 uitkykpunte wat jou die asemrowende eindelose vlaktes van die Karoo bied asook veldryroetes vir stap en fietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kayla H
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Ons het vreeslik lekker by die Wiid's gebly! Die akkommodasie is netjies en skoon, wens ons het meer tyd daar spandeer.
Feb 2025
Hendri H
5.0
Dit was befok. Dit was my laaste oornagplek vir my vakansie voordat ek teruggekeer het Gauteng toe. Dit was die hoogtepunt van die vakansie, definitie...
Sien meer
Jan 2025
Gert V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste waarde vir geld! Fantastiese plek! Die foto's kom nie naby hoe mooi dit in werklikheid is nie. Daar is 'n watergat en soutlek net 'n paar meter ...
Sien meer
Des 2024
Tanya-mari B
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful! Amazing views, beautiful accommodation. Wonderful for kids with all the wildlife and farm animals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Riaan D
Gesin met tieners
5.0
Awesome! Almost afraid to tell how great it was! Want it all for myself! Our stay was simply great! I wanted a good start to our annual...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fransville-plaas, 40 km vanaf Hopetown, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Witgatboom Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransville-plaas, 40 km vanaf Hopetown, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b87e606d05d31c4f5674fc2653469304e6f8cde448d43063c3c1b4b6cc54971c7b2b2104dc3361c2ac448c028c83c9f9d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm Fransville 40 km from Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.918305555556 24.083444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang