Windsor Hotel Hermanus
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 204 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die onafhanklike Windsor Hotel en Selfsorgwoonstelle staan trots op die rand van Hermanus se asemrowende Walkerbaai met 'n panoramiese uitsig oor die wêreld se beste walviskyk wat in meeste kamers beskikbaar is.
Die 120 jaar oue Windsor, naby die middedorp en sy ryk verskeidenheid restaurante, galerye en winkels, is gemoderniseer, maar behou standvastig sy gesinsatmosfeer met huis-van-huis-gasvryheid.
Die akkommodasie bestaan uit see-front-kamers, nie-see-front-kamers, en annekskamers en 10 bylae-kamers wat elk tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elkeen van die slaapkamers is toegerus met 'n waaier, 'n kluis, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi-toegang en het 'n en- suite-badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs.
Die hotel bied konferensiegeriewe wat tot 80 mense kan akkommodeer, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
'n Asemrowende 120 km-rit vanaf Kaapstad bring jou na die beroemde sjampanjelug van Hermanus, waar jy gemaklik by die eerbiedwaardige Windsor kan ontspan of 'n wye verskeidenheid van nabygeleë aktiwiteite kan geniet, insluitend perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 266
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Marienerylaan 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Windsor Hotel Hermanus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 204 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang