Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmill Guest House Bloemfontein

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windmill Guest House is 'n moderne en verwelkomende gastehuis, ideaal vir sakereisigers, oornagplekke en mense wat 'n paar dae in die rosestad wil deurbring. Ons is naby die N1 en Windmill Casino geleë en bied moderne en bekostigbare en suite-oornagverblyf.

Verblyf word gebied in standaard dubbelkamers met stortgeriewe wat oop is vir die kamers. Die kamers is gerieflik en uniek versier, elk met 'n haardroër, platskerm-LED-TV en 'n spieël- of werktafel. Elkeen van die kamers het ook hul eie toilet, stort en wasbak. 'n Yskas en mikrogolfoond asook ketel elke kamer. Gratis, veilige parkeerplek word voorsien met afstandbeheertoegang vir jou gerief asook gratis WiFi. Die kamers is NIE selfsorg nie.

Die gastehuis is in Pellissier, Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, en is ook naby verskeie winkelsentrums, hospitale, skougronde en meer. Curielaan, wat naby die gastehuis is, sal jou in die hartjie van die stad neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sizatho W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome even if I pass through Bloemfontein. Very quiet and refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ja L
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is ook gerieflik geleë naby N1 en sal beslis weer daar bly. Die plek het aan al ons behoeftes voldoen en die gasvrou was baie behulpsaam.
Des 2024
Louise S
Gesin met tieners
5.0
Veilig, skoon en gerieflik geleë. Ons het so lekker gebly, plekkie naby alles en in 'n veilige area.
Des 2024
Alice D
5.0
Baie naby aan N1 en Mimosa Mall. Ideaal vir oornag na 'n lang rit. Rustige, stil, veilige omgewing. Kamer is goed toegerus, mooi, skoon en netjies. On...
Sien meer
Des 2024
Kobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en netjies vir oorslaap. Die Gastehuis is nie te ver van die N1 af nie en redelik maklik om te kry. Plek is baie mooi, maar vreeslik klein bin...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Windmill Guest House Bloemfontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmM2E5NGIyLWMyNzMtNDYzYy1iMDcwLWJkZmNmMDE3MjlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 9 Nooientjielief Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.161359722222 26.17641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang