Willow's Rest
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 11, Trompsburg, 9913, Vrystaat
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Willow's Rest is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Trompsburg. Die plaasdorpie beskik oor 'n aantal natuurlike en landbou-aantreklikhede sowel as belangrike historiese besienswaardighede wat die moeite werd is om te verken.
Die gastehuis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Daar is 2 en suite-slaapkamers wat toegerus is met 'n koning- en koningingrootte-bed terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed of 3/4-bed het met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en addisionele toilet.
Gaste kan ontspan in 'n keuse van 2 gemeenskaplike sitkamers, een met 'n kaggel vir die winterkoue in die suide van die Vrystaat. Die huis het ook 'n gemeenskaplike eetarea met 'n yskas. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Die huis bied 'n gerieflike wegbreek vir 'n groep mense wat uit die besige stadslewe wil ontsnap, en dit kan as 'n geheel bespreek word.
Besienswaardighede in die area sluit die Gariepdam, Klipmuur en Boesmansfontein in of gaste kan 'n rit neem na besienswaardighede wat in omliggende dorpe geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Molenstraat 11, Trompsburg, 9913, Vrystaat
- Gaste dink Willow's Rest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Trompsburg Karoo Vrystaat
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 11, Trompsburg, 9913, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang