Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Willows Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n ontwerperstuin geleë.

Die gastehuis het 4 en suite-slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers. Al die slaapkamers is luuks versier met gehalte-linne, plasma-TV, 'n vol yskassie en lugversorging.

Elke slaapkamer is privaat en het 'n asemrowende uitsig oor die wonderskone tuin. Die gastehuis is trots op akkommodasie en diens van 'n hoë standaard. Veilige parkeerplek en 24-uur beheerde toegang en sekuriteit is beskikbaar op die perseel.

Dit is naby die Wilgers Hospitaal, 'n Life Healthcare Privaat Hospitaal en verskeie winkelsentrums is binne 'n 3 tot 7 km radius van die gastehuis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janine H
Saam met vriende
5.0
Baie oulike, rustige plekkie. Baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2025
Sandra E
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik lekker! Het heerlik gebly, pragtige plek! Netjies en skoon!
Mrt 2025
Hanlie B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelik en gasvry. Baie lekker geslaap, plek was baie netjies en presies wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer kom kuier.
Mrt 2025
Lisa S
Gesin met tieners
5.0
Amazing! A lovely guest house, neat and clean, and Marietjie was very helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gerhard D
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Baie gasvry. Marietjie was ongelooflik tegemoetkomend. Ek sal enige tyd weer daar bly. Lieflike plek en mooi groen.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Willows Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZkY2Y1LTU5MDItNDY4Yi1hZjA2LWE1NmVjZGE5MGQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 466 Oulandsloop Avenue Die Wilgers 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.756548327027 28.313631058534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011