Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Williston @ 21

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Marizane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik. Ons het heerlik gebly. Naby die restaurant en alles is netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Vriendelike ontvangs. Gemaklike omgewing. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gemaklik en skoon. Netjies en skoon, uniek tot die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Ons sal vir seker weer by Williston @ 21 oorbly! Elsa het ons baie vriendelik ontvang en van die dorp en omgewing vertel. Die akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik. Ek kan Williston @ 21 aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl D
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Pleasant and comfortable. Not having a door to the bathroom was a bit awkward. A TV would have been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andreas R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Maklik gekry, lekker stil, interessant, sal weer gebruik en sal aanbeveel. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2025

Enjoyable and relaxing. A pleasant stay with a friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Lekker oorbly plek. As jy die ou tyd weer wil beleef, dan is die plek vir jou, stil en rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gawie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie waarde vir geld - beveel beslis aan. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Pleasant and relaxing. Our stay was pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420c58d5735d02b8c2b220d16d8ee1086b9df87e46e93c7252293f5dc298e24443826e74cc32573630ce6545f765b271aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 21 Gotz Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.339943 20.916444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang