Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilgers Gastehuis bestaan uit 'n huis met 3 slaapkamers vir gesinne en 5 aparte eenhede.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 21 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas en eetgerei. Gaste het toegang tot WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek.

Die gastehuis is 250 meter vanaf die Wilgers Hospitaal geleë in 'n kalm en rustige omgewing. Loopafstand vanaf The Grove Mall. Maklike toegang tot die N1 en N4. OR Tambo Internasionale Lughawe is slegs 45 minute se ry per motor.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liza H
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Baie lekker was meeste van die tyd by die hospitaal. Die beddens raas, maar net so bietjie as jy moet slaap.
Feb 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ja, baie lekker. Voel nie of jy in 'n stad is nie.
Jan 2025
Alecia D
Saam met vriende
5.0
Definitief die moeite werd. Was ongelooflik lekker. Sal beslis lugversorging aanbeveel.
Jan 2025
Janel K
Saam met lewensmaat
5.0
Nuwe gunsteling. Baie mooi, amper op hospitaalgronde. Regtig 'n nuwe gunsteling.
Des 2024
Alta V
5.0
Baie rustig en privaat, skoon en netjies. Baie rustig en privaat.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Gaste dink Wilgers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang