Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeesthoek Nature Reserve

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 28 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wildebeesthoek Nature Reserve bied selfsorgverblyf in 'n reservaat in Pretoria. Die eiendom is aan die voet van die Magaliesberge geleë, met asemrowende uitsigte oor die berg.

Verblyf word gebied in 2 unieke selfsorg-houthutte. Elke hut is gerieflik ingerig met kwaliteit beddens, en die badkamers is toegerus met óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke hut het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel. Daar is 'n sitkamer met 'n kaggel en gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan skouspelagtige sonsondergange oor die berge kyk terwyl wild soos kameelperde, sebras, rooibokke, Koedoes, waterbokke, swartwitpense, blesbokke en blouwildebeeste in die reservaat rondloop en die watergat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monica F
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and very quiet. Will definitely go back again. Cabin is lovely. We had a lovely stay at Wildebeesthoek. The cabin was very co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nico M
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and peaceful! I can highly recommend! Reception by the hostess was tops! Excellent! Pleasant! Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Matthias K
Gesin met klein kinders
5.0
Great, quiet place. We enjoyed the quiet stay! We felt welcome from the very beginning. The Tree House was spacious (we were 4) and wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Cornelia J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige plek om batterye weer te herlaai. Baie lekker gekuier. Wandelpaaie gestap, heelwat diere gesien en voëls. Eekhorinkies het vir ons k...
Sien meer
Des 2024
Magriet P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en pragtige natuurskoon. Pragtige natuurskoon. Die ideale plek om te ontspan. Voëlparadys.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Gaste dink Wildebeesthoek Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bef9e43e7cc2f19da5263bb441028db295b3d0dbd573a417570a7187056800f49e7f711e154139a18bf48195eda03a8dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R513 Wildebeesthoek De Wildt 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.679145958442 28.012549805888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang