Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeespan Bed & Breakfast

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Wildebeespan Bed and Breakfast is langs die N14 tussen Barberspan en Delareyville geleë en bied 'n gerieflike B&B op 'n plaas, net 5 km buite die klein dorpie Delareyville.

Die verblyf beskik oor 5 gastekamers waarvan 3 dubbelbeddens en 2 2 enkelbeddens het. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, TV met stroomdienste, lugversorging en gratis WiFi. Een van die 5 kamers is 'n selfsorg-eenheid.

In die gemeenskaplike eetkamer is daar tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Watter beter plek om jou bure te ontmoet en 'n paar stories te deel, voordat jy op pad langs die N14 vertrek. As jy vir 'n paar dae bly, hoekom nie 'n braai in die goed versorgde tuin, onder die skaduwee van die Wilgerbome nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Gerrit K
Saam met lewensmaat
5.0
Vir een nag is die kamer baie lekker. Dit is 'n lekker plek as jy lief is vir diere. Die kalwers loei gesellig en die haan kraai vir jou wakker.
Okt 2024
Wessel B
4.8
Baie geseend. Was baie aangenaam en lekker om deel te wees van plaas lewe! Dankie vir vriendelikheid.
Feb 2024
Etienne V
Saam met lewensmaat
4.4
Goed. Ons het lekker gebly.
Mrt 2024
Elmarie S
Saam met vriende
4.0
Rustige omgewing. Baie lekker gebly. Braai geriewe en selfhelp sitkamer baie geniet en kon lekker daar saam kuier. Geen hekke of omheining waar voertu...
Sien meer
Sep 2024
Erika S
Saam met lewensmaat
4.0
We stayed only for one night. We arrived later than expected and left very early. Friendly welcome. It was good to use their kitchen an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Wildebeespan Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Delareyville Noordwes
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f56ca2f58adc6548da5aefdf9687744a386ea3e35d1463f6f25ddd39ecb402e98c884702199658dccac4e0d39b2869b4220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 Wildebeespan (Farm) Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 07:00-23:00 11:00 -26.655578644407 25.506370588608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang