Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Accommodation

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaffray-plaas, erfdeel 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Fig Accommodation is 'n bekoorlike kothuis net buite Tzaneen langs die R71. Hierdie tradisionele gebou is gerieflik toegerus en bied 'n ruim gevoel om gaste tuis te laat voel.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is perfek vir 'n paartjie of individu. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Dit lei na 'n privaat tuinarea met sitplek buite en beskik oor 'n lieflike eetarea. Hierdie eiendom is op pad na die Krugerwildtuin, waar gaste wildritte kan ervaar teen 'n ekstra koste per persoon. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jaffray-plaas, erfdeel 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Wild Fig Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaffray-plaas, erfdeel 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d28da6b0c013e3939213ade170a64d5cd84360432c06d4dd571b3d55ac954a4b27aea16f26d60bfcf5022ccc80c3a5e396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Jaffray Farm, Portion 35 R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.831092653036 30.341390640865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang