Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistlewood Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterweg 28, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whistlewood House is in Walmer, 'n bedrywige sake- en woongebied, geleë. Die eiendom het hoë plafonne, loodglasvensters en dubbelrug-kaggels en is gerestoureer om 'n unieke mengsel van moderne akkommodasie te bied wat vervleg is met historiese sjarme om gaste 'n onvergeetlike verblyf te bied. Die sentrale ligging maak dit 'n ideale ligging vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 individueel gemeubileerde en suite-kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers is toegerus met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n TV, 'n haardroër en onbeperkte WiFi in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, kombuis, eetarea en patio met braaigeriewe. Die eiendom is toegerus met sonkrag om kragonderbrekings te voorkom. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Waterweg 28, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whistlewood Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterweg 28, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf786542120537258bc4823e8b26f70df60ca3b31527e9de271acbef049586087c7c92ce03a12765401b0794c750ba3307cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 28 Water Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974056605354 25.59278919266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang