Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales Way Ocean Retreat

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B geleë op die krans bokant die strand in Wildernis, 'n oulike dorpie op die bekende Tuinroete.

Die verblyf beskik oor 2 luukse dakwoonstelsuites en 4 standaardkamers. Alle kamers het hul eie ingange, stoep, en suite-badkamers en is goed toegerus. Drie van die kamers het see-uitsigte, dis net die strandkamer wat beperkte uitsigte het.

Die B&B het 'n buite-plonspoel wat alle gaste enige tyd van die dag of nag kan geniet met 'n lieflike patio om op te ontspan terwyl hulle na die sonsondergange of die valskermsweeftuie kyk wat verbygaan.

Wildernis het meer as 18 kilometer se goue strandsand wat ideaal is vir visvang, sonbaai, swem, branderplankry of 'n rustige wandeling.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Frank B
Saam met lewensmaat
5.0
Great breakfast and venue. Benji is a great host, very entertaining.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige plek om te ontspan met die pragtigste strand. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons kamer verander na een met 'n ...
Sien meer
Aug 2024
Trix K
Saam met lewensmaat
5.0
Devine is alwat ons kan se dit was uit die boonste rakke. Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was ons op die hande gedra, baie vriendelik en behulpsaam.
Jul 2024
Zelda E
5.0
Lieflike uitsig en besonderse ontbyt. Die kamer (loft) was massief met asemrowende uitsig. Die borrelbad was 'n lieflike bederf. Ons was vriendelik on...
Sien meer
Jun 2024
Tanya S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it wish we had been there for longer. Way welcoming host. Fabulous breakfast, incredible location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whales Way Ocean Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb864286745fd32c7cc2cdf3fb90b48191ca0f46b4d57910ef886eee15620fa949164abe097bee65bae651df20248743b7d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 858 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.99998368975 22.618393069906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang