Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales Way Lodge

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wales-weg 23, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Whales Way Lodge bied B&B en selfsorg-eenhede en is 15 minute vanaf Nelson Mandelabaai se middestad en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe geleë.

Verblyf by Whales Way Lodge beskik oor 14 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n hemelbed-dubbelbed óf 'n gewone dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke eenheid het toegang tot 'n en suite- of privaat badkamer. Die meeste van die kamers het lugversorging of 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, terwyl 1 eenheid 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorgdoeleindes het.

Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die lodge spog ook met 'n swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.

Whales Way Lodge is naby die strand en 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede soos Bayworld-museumkompleks, Nelson Mandelabaai-stadion en St Croix Island Marine Reserve, om maar 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sasheeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wales-weg 23, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whales Way Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wales-weg 23, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZWYxNDA5LThhYTAtNGRlNS04YzQ1LTI4ZmI3ZDIzOTZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 23 Whales Way Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.8454 25.64194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang