Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watchers Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Whale Watchers Inn is 'n gastehuis geleë in een van Suid-Afrika se mooiste en ongerepte kusoorde, Witsand in die Wes-Kaap, Suid-Afrika - met 'n uitsig oor die manjifieke San Sebastianbaai. Die herberg is ± 100 meter vanaf die strand geleë en is stapafstand van die monding van die Breederivier af.

Alle standaardkamers is en suite met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond met die nodige breekware en eetgerei plus DStv met 'n slimkaart en gratis WiFi. Selfsorgkamers het slaapplek vir tot 4 mense. Ten volle toegerus en gediens elke oggend.

Witsand het een van die grootste versamelings van die Southern Right Whales gedurende die walvisseisoen wat van Junie tot einde November is. Whale Watchers Inn is direk voor die strand geleë en jy kan die walvisse vanaf die gerief van die balkon of jou see-front akkommodasie dophou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Eugene J
Saam met lewensmaat
5.0
Vantasties. Baie lekker, dankie, en sal weer daar wil bly.
Jan 2025
Adrienne J
Gesin met tieners
5.0
Amazing net so. Dit was wonderlik, ons gashere was vriendelik en behulpsaam, net great. Plek is amazing geleë, net wat ons nodig gehad het.
Des 2024
Sanet E
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ontvangs deur eienaars. Baie rustig reg by die see. Ons het baie lekker gebly met alles wat jy nodig gehad het, was beskikbaar.
Des 2024
David V
Saam met vriende
5.0
Awesome. Lovely lady working there. Great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marlene M
5.0
'n Lekker wegbreek, mooiste uitsig. Alles wat nodig is. Baie aangename verblyf, goed ontvang - vriendelike en doeltreffende diens.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annerie Kotze & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Watchers Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZTZmMTE1LTc4ODQtNGE2NS05ZjZjLTAzNjI1NmZiMzNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 6 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394410235799 20.855442964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang