Whale Sea
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 230 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Whale Sea is 'n selfsorghuis in Gaansbaai. Gansbaai is veral gewild vir haaihokduik en walviskykgeleenthede. Geniet ononderbroke see-uitsigte en pragtige sonsondergange oor die Atlantiese oseaan en Kleinrivierberge vanuit die gemak van die huis.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 kamers koninggrootte-beddens het, 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 3 badkamers wat óf 'n bad óf 'n stort het. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi.
Daar is 'n binne- en buitebraai-area en buite lei na 'n groot dek met 'n swembad. Die veilige tuin bied 'n groot grasterras vir kinders om te speel en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Whale Sea is binne die Kaapse Walviskus in die lieflike vissersdorpie genaamd Gansbaai geleë waar jy die rus en vrede van die natuur en die geluid van die see van die huis af kan geniet. Die huis is stapafstand van die dorp se aanbiedinge en 'n verskeidenheid eet- en inkopie-opsies af. Goed gevestigde staproetes wat reg op jou voorstoep verbygaan, kan geniet word vir lang of kort wandelings langs die mooi Walkerbaai-kuslyn wat lei na 'n lieflike privaat strand en getypoele om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anne-marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang