Whale Away Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 530 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whale Away Guest House is in Hermanus geleë, ideaal vir paartjies wat 'n ontspanne wegbreek verlang binne 'n kort entjie se stap vanaf verskeie wonderlike restaurante, pragtige kranspaadjie en uitsigte oor Walkerbaai.
Verblyf bestaan uit 5 slaapkamers vir maksimum 2 volwassenes per kamer. Alle kamers is toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, WiFi, yskassie, TV, sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad in.
Vir ontspanning bied Hermanus 'n verskeidenheid pretbelaaide vermaak wat geskik is vir enige reisiger naby die gastehuis, soos walviskyk tydens walvisseisoen, wynproe, stap langs pragtige kranspaadjies, haaihokduik en soveel meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Away Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang