Welvanpas Gasteplaas
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N10, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Welvanpas Guestfarm is op 'n Karooplaas binne 14 kilometer se ry vanaf Middelburg geleë. Die gastehuis bied gaste 'n keuse om in 1 van 5 en suite-kamers te bly.
Die dubbelkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die gesinskamers bied elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Sommige van die kamers is toegerus met plafonwaaiers en verwarmers en al die kamers het en suite-badkamers met storte. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Op die plaas kan gaste ontspan rondom die swembad of op 'n dagstap gaan en indien vooraf gereël 'n heerlike 3-gang plaasstyl aandete of ontbyt geniet.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk en voetslaan in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- N10, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Welvanpas Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N10, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang