Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede Guest Farm

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weltevrede is tussen Sesriem en Solitaire geleë, perfek vir 'n besoek aan Sossusvlei - die hoogste duine in die wêreld. Gaste kan hulself omring in 'n oase van welige groen bome en unieke plante.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede om van te kies. Elke kamer het sy eie stoep wat uitkyk oor die duinesee van die Namib-woestyn. Van hier af kan gaste die asemrowende Namibiese sonsondergange bewonder asook kleinwild en voëls wat water by die watergat drink.

Weltevrede is 'n stap-, draf- en bergfietsparadys met 2-spoorpaaie tussen die Naukluftberge, duine en grasvelde.

Na 'n lang dag van verken, kan gaste ontspan en smul aan tuisgemaakte etes. Die personeel sal gaste tuis laat voel, bederf en is gretig om gaste op versoek oor die Nama-kultuur op te voed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lezle B
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel. Dit was 'n ondervinding! Gasvryheid, kos, omgewing het ons baie tuis laat voel. Dit was vir ons beslis die regte keuse vir verblyf.
Des 2024
Leilani V
Saam met vriende
5.0
Fantasties heerlik gekuier. Wonderlike gasvrye ontvangs. Heerlike kos en diens. Voel amper of jy tuis is by jou die familie.
Des 2024
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit voel soos tuiskoms na 'n lang dag op die pad. Gerieflike verblyf. Heerlike kos en vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou wat mens gou welkom...
Sien meer
Apr 2024
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike akkommodasie wat ons enige tyd sal aanbeveel. Ons het die tydjie by Weltevrede terdeë geniet. Gasvrou en personeel uiters vriendelik en beh...
Sien meer
Apr 2024
Reinette V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties gasvryheid!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Gaste dink Weltevrede Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818ca45888c14f50361bdd15a14b1898ecb678043f99388e32e373b3bc80be1a68489a83b0f038cda30ede159e68ec6eb51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 C19 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.17781711361 15.980075241713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang