Warm Kalahari Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Warm Kalahari Lodge is op 'n kleinhoewe geleë op die N10 en 60 km buite die dorp Upington.
Verblyf word gebied in 2 chalets wat gerieflik 4 gaste kan huisves. Die chalets is ingerig met 'n koningingrootte-bed en óf 2 enkelbeddens óf 'n stapelbed. Elke chalet beskik ook oor lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskas.
Gaste kan op die lowergroen grasperke ontspan of 'n braai geniet by een van die braai-areas wat beskikbaar is. Die eienaar het 3 klein honde maar gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Warm Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap