Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie is 'n oulike selfsorghuis wat in Januarie 2023 geopen is, ideaal geleë in Wakkerstroom. Hierdie eenheid is perfek vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié eiendom het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n privaat badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai, 'n eetarea en 'n pragtige uitsig oor die omliggende dorp. Toegang tot veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Slot vir die hek en kringtelevisie is beskikbaar en die erf is omhein.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annerie M
5.0
Die beste blyplek en dorp ooit. Plek was netjies en alles wat jy benodig was toegerus in die huisie. Sal beslis weer besoek. Die uitkyk oor die vallei...
Sien meer
Jan 2025
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf in 'n pragtige dorpie. Dit was 'n heerlike naweek weg gewees. Waar Wakkerstroom is, is 'n baie mooi huisie en baie gerieflik. Ons ...
Sien meer
Nov 2024
Kelly B
Saam met lewensmaat
5.0
A cute, cosy spot with everything you need . We loved our stay here! Our host was very responsive and gave great recommendations - both...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik prakties ekstra detail en definitief aanbeveelbaar! Alles wat nodig is vir 2 mense met praktiese detail en gerief wat dit ekstra spesiaal ma...
Sien meer
Jan 2024
Mark L
Saam met lewensmaat
4.8
As above. Lovely stay. The cottage is perfectly positioned with an elevated view across the smallholdings and the facing mountains. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Waar is Wakkerstroom Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf92f33091f9703f5195b3e34dba514d230b8df53bf1ab8ec9b044a6bc0e6ecd624a4d1db857391e71cbfd1bfae32eab1dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 End of Von Welligh Street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -27.369347249062 30.14117628336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang