Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wilma W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend! Dit was fantasties! Dit voel regtig jy is in 'n ander wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very relaxing. Stunning setting and spacious accommodation. One can only relax here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gelsellig en 'n internet detox. Vreeslik lekker! Monique was amazing en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike stilte en natuur saam ons kinders. Dit was 'n heerlike wegbreekplek met die mooiste paaie om wild te besigtig. Ons was aangenaam verras met die pragtige park en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Dit was asemrowend mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Was lekker om jul hier te gehad het. Tot weersiens.

Thedo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal weer gaan. Ligging op dam perfek. Impala van dek. Klip bouwerk unieke ervaring. Wild rit, jy het 4x4 nodig, koedoe, zebra, gemsbok, duiker, blou wildbees en trop elande. Jakkals gehoor. Voels by dam nr1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neelke S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtig. Vyver's Rus was 'n heerlike wegbreek. Die feit dat dit op 'n wildsplaas geleë is, was 'n aangename verrassing, en ons het lekker wild gekyk op ons fietse en op die bakkie. Ons het wel die skokdrade rondom die huisie afgesit, want dit veroorsaak dat die krane en water in die huis jou skok, wat onaangenaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

What an astonishing place! We want to go back and stay forever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Thank you for your lovely review. We hope to see you soon.

Natanya V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Asemrowend mooi, baie gerieflik en wonderlike diens! Dit was asemrowend lekker. (Ons sal graag net asb voorstellings maak as volg): 1. Ons het geen warm water gehad nie. 2. Geen gas vir ketel. (My man moes die gas omkoppel en op 'n ander gasbottel plaas), maar tenspyte het ons seker net 'n volle 5 minute warm water gehad. Alles, behalwe bogenoemde, was werklik baie lekker gewees .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Hi daar, Natanya. Ons is baie jammer dat julle die ongerief moes deurgaan. Ongelukkig werk die warm water en stoof saam op 'n gasbottel. En is dit baie moeilik om te bepaal wanneer gas opraak. Ons toets gewoonlik die water voordat gaste inkom, net om self seker te maak. Weereens baie jammer vir die ongerief.

Tinus E
1 nag
4.0
Des 2024

Oor die algemeen goeie oornagverblyf. Die Kliphuis se beddens op die solder is baie ongerieflik vir volwassenes om te gebruik, want die spasie tussen die vloer en die skuins dak is baie beperk. Dit is moeilik om van die boonste trap op die solder te kom weens die skuins dak, en as gevolg hiervan is die armleuning al lendelam en selfs gevaarlik en moet weer verstewig word. Die advertensie behoort duidelik te stel dat die Kliphuis eintlik net vir twee volwassenes met klein kinders wat op die solder sal kan regkom, bedoel is. Verder is alles keurig en gerieflik en bly mens lekker. Die Veldhuis het aan alle verwagtings voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, 10 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtbQjq6YX7ECiDKNjJScxwLuPA8h2wKMK9JnfmJDiCT04J9WLQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 82 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang