Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Villa

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 425 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vygeboom Villa is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil en boomryke woonbuurt Durbanville, in Kaapstad.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Vinnige, hoëspoed-WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels, 'n houtvuur-borrelbad, 'n buitestort en braaigeriewe het.

Die eenheid is sentraal geleë en is tussen 25 km en 40 km vanaf Kaapstad, Blouberg, Stellenbosch en die Paarl. Dit is ook 6 km vanaf Cape Gate Mall, 12 km vanaf Panorama en 7,5 km vanaf Meerendal MTB-roete.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vygeboom Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86c71b4e866838beab8aa4970063af1c12d3421010a2f49f8e32f2afaecae8616aa5f077319c787a463532a92a2d818d91a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang