Vygeboom Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R38, Vygeboomdam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vygeboom Country Lodge bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die oewer van die Vygeboomdam.
Die lodge bied verblyf in 8 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste kan gebruik maak van die buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Die lodge bied ook 'n lokaal wat ideaal vir troues of klein funksies is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R38, Vygeboomdam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
- Gaste dink Vygeboom Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R38, Vygeboomdam, Badplaas, 1190, Mpumalanga