Vrede Luxury Tented Camp
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Hartebeesfontein Plaas 445 Deel 199, Brits, 0240, Noordwes
-
Vanaf
R1 850R1 388 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede Luxury Tented Camp bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, sowat 10 km buite Brits. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is om te ontsnap en te ontspan in die natuur omring deur diere.
Gaste het 'n keuse tussen 2 glamping-tente. Albei die eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, linne en handdoeke, privaat badkamers, lugversorging, sitareas, kombuisies en braaigeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die tente het sonkrag, ondervloerse verhitting en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan verskeie voëllewe op die perseel geniet en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R511, Hartebeesfontein Plaas 445 Deel 199, Brits, 0240, Noordwes
- Gaste dink Vrede Luxury Tented Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Hartebeesfontein Plaas 445 Deel 199, Brits, 0240, Noordwes