Vrede
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Vrede is in Tergniet geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die eenheid beskik oor 2 badkamers en 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en volledige DStv, slim-TV en WiFi is beskikbaar, met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Die huis het alternatiewe elektrisiteit, dus geen beurtkrag nie.
Daar is lieflike braaigeriewe op die onderdakstoep beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrede het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang