Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vori-Klip Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vori-Klip is in Hondeklipbaai, 'n unieke Weskusdorpie in die Noord-Kaap, geleë. Met 'n asemrowende uitsig oor die Spitfire-rots, en asemrowende sonsondergange, is dit die ideale wegbreekplek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n tweede badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mini-oond en drieplaatstoof, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit het ook 'n slaapbank en 'n binne-ingeboude braai.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Hondeklipbaai is 90 km vanaf Garies, op 'n grondpad, en ongeveer 200 km vanaf Springbok. Petrol en diesel is beskikbaar in Koiingaas, wat sowat 22 km vanaf Hondeklipbaai is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, afgesonder en sielsrykend. Ons het baie lekker gebly by Vori-Klip. Daar is 'n fantastiese uitsig van die bekende "Spitfire"-klip vanuit die si...
Sien meer
Feb 2025
Gary W
Saam met lewensmaat
5.0
Was a bucket list experience. Such a great experience. The accommodation was clean, tasteful and had a beautiful view of the ocean. Wha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Christelle N
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Sal beslis weer gaan. Uitsig perfek. Verblyf perfek. Gasvrou perfek. Alle geriewe is daar. Asemrowende uitsig. Dolfyne en sleeper ingeslui...
Sien meer
Nov 2024
Magdalena H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was puik met spitfire klonte op jou voorstoep. Huisie was goed toegerus. Verblyf is puik. Baie goed geplaas. Hulle was baie gaaf en behulpsaam.
Okt 2024
Carien J
Saam met lewensmaat
5.0
Jy moet hier bly! Wat 'n heerlike verrassing! Beste plek om te bly in Hondeklipbaai - beste ligging, mooiste netjiese huis.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vori-Klip Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 182 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang