Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorhuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie-oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Voorhuis is gebou op 'n antieke duin omring deur Kaapse kusfynbos in 'n natuurreservaat, Bosbokduin, aangrensend aan Stilbaai. Dit het 'n skouspelagtige 200-grade, onbelemmerde uitsig oor die Indiese Oseaan en die klein baai van Skulpiesbaai.

Voorhuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 en suite-slaapkamers met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei en beskik ook oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv en WiFi, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet en 'n binnebraai.

Voorhuis pas harmonieus in by die habitat. Die binnekant weerspieël 'n heerlike samesmelting van rustiek en elegansie met sementvloere ingelê met perskepitte en kristalkandelare wat aan rietplafonne gehang word.

Stillbaai staan ook bekend as die Baai van die Slapende Skoonheid en is die perfekte vakansiebestemming waar elke soort waterverwante aktiwiteit aangepak kan word. Die klein dorpie is geleë op die oewer van die Goukouriviermond waar dit die Indiese Oseaan aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika ontmoet. Die dorp kan per pad bereik word en lê 26 km vanaf die afdraai van die N2 hoofpad tussen Mosselbaai en Riversdal. Stilbaai kan ook per lug of see bereik word. Die dorp word bedien deur 'n nasionale lughawe by George, 150 km na die ooste en 'n plaaslike landingstrook vir klein vliegtuie sowel as 'n vissershawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Siffie-oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voorhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie-oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde3949dd0c0a212f1a7981379bf8a2ba103d06fa32b8d84640f8615bd591bb76b9f6408015f87d70ab5cb0bf037885cbf53d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 1 Siffie-oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.400359085546 21.411570310593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang